Anneliese Burgess

'n Belydenis oor woede, vuur en verlossing + 4 briljante Japannese produkte (en die heel beste ding wat ek nog ooit gekoop het)

Dit is tyd. Om die swaar kraag toe te knoop. Om die vrees af te sluk. Om die vuur binne te nooi, skryf ANNELIESE BURGESS.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Gasskrywer

Louise Viljoen | Oor somer, son en surrealisme, maar ook oorlog

LOUISE VILJOEN, akademikus en literêre kritikus, bespreek 'n fassinerende biografiese boek vol besonderhede van artistieke agendas, seksuele intriges en politieke oortuigings. Maar dis ook met 'n ligte hand geskryf, en begin met 'n somervakansie in 1937 ...
Lees meer →
Ali van Wyk ⸱ Albertus Van Wyk

Mar-a-Lago-gesig. Ja, dis 'n ding! | Roerende Schubert-strykkwintet

’n Eienaardige verhouding tussen Maga-vroue en kosmetiese chirurgie is aan die ontwikkel. ALI VAN WYK bekyk dié verskynsel van naderby. Ons luister ook na een van Franz Schubert se mooiste kamermusiekwerke.
Lees meer →
Willem Kempen ⸱ Willem Kempen

Bid jou aan dat soveel mense nooit dié stem sal hoor nie. Of wíl hulle nie?

SPOILER ALERT: WILLEM KEMPEN hoop nie hy word gestenig omdat hy vandag 'n klompie dinge verklap oor 'n fliek wat hy verlede naweek gesien het nie.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Anneliese Burgess

Jean Oosthuizen | God was een van die ongenooide gaste by die Stellenbosch Woordfees

God was nie op die Woordfees-program nie, maar Hy was oral. JEAN OOSTHUIZEN het na die gesprek gaan luister oor die vraag "Wie praat namens God?" en vra, in 'n verkiesingsjaar: tyd vir wát?
Lees meer →
Kopknoper ⸱ Willem Kempen

Dilemma #104: Selfs 'n klein foutjie in die brouproses kan fataal wees

Vandag se Dilemma laat die skuim boontoe styg, as WILLEM KEMPEN nie die kat aan die stert beet het nie.
Lees meer →
Geluk is 'n rigting. Vryheid is 'n plek. Curiosity is 'n taal.

'Dubul' ibhunu' + verraad = EFF + AfriSol

PIET CROUCAMP is skepties oor minister Ronald Lamola se idee om AfriSol se vrypostige geheul met die Trump-administrasie as verraad te beskou.
Lees meer

Kantnotas oor goeie smaak, mooi goed en sosiale status + om 'n Engelse rockspider te wees

Van haar ma se Duitse wohnkultur tot die sandsteenhuise van die Oos-Kaapse setlaarfamilies en die Queen Mother se lekkende krane – ANNELIESE BURGESS oor klas, angs en wat ons mooi noem.
Lees meer

Gerrit Olivier | Die laaste viering van somersheid

Ons plaas vandag eerstens 'n aangrypende essay wat GERRIT OLIVIER oor die herfs as digterlike tema geskryf het. Die tweede teks is sy treffende resensie van 'n Antjie Krog-digbundel wat in 1981 bekend gestel is.
Lees meer

Sit jou TV-tekkies reg! | Die fabelagtige Béla Bartók

Oorweldig TV-stroomdienste se enorme aanbod jou? ALI VAN WYK help kies. Hy skryf ook oor die hartverskeurende laaste jare van die vermaarde Hongaarse komponis Béla Bartók.
Lees meer

Ek sal self besluit vir wie ek die moer in wil wees, thank you dankie

WILLEM KEMPEN is heel dikwels die enigste lid van een van sy baie tribes, en hy hoop dit gaan so bly. Daar is ook weer 'n Dilemma om op te los.
Lees meer

JP Landman | SA/VSA: Quo Vadis II

Trump se minagting, onrealistiese eise en dreigemente van die Amerikaanse ambassadeur: is daar enige uitweg uit die dooiepunt tussen SA en die VSA? Die politieke ontleder JP LANDMAN skets drie scenario's – van verdere verswakking tot 'n moontlike joker in die pak: kritieke minerale.
Lees meer
Meer